Mini-oordenkings vir jong vroue bied 180 kort dagstukkies wat jou aanmoedig om voluit te lewe as die pragtige vrou wat God jou bedoel het om te wees. Ontdek hoe jy keuses kan maak wat God verheerlik te midde van die lewe se stampe en stote, terwyl jy ander in liefde dien en in elke situasie geleenthede raaksien om jou geloof uit te leef.
- 184 eenkleur-bladsye.
- Sagteband.
- Kompakte grootte.





