Mini-Oordenkings ’n Lewe Van Gebed (Sagteband)

R59.00

Availability: 2 in stock

Mini-oordenkings: ’n Lewe van gebed het 180 kort, praktiese en kragtige dagstukke oor gebed deur geliefde evangelis E.M. Bounds. Dit sal jou inspireer om die nodigheid, moontlikhede en praktiese metodes van gebed te ontdek.
Kom beleef die seën wat joune is wanneer jy nederig tot God nader. Die sakpas-grootte maak dit ideaal om oral met jou saam te dra sodat jy enige plek en enige tyd tot God kan nader.

 

  • 180 kort, praktiese en kragtige dagstukke oor gebed
  • 184 eenkleur-bladsye
  • Sakpas-grootte
Shopping Cart